ALL BLOG POSTS AND COMMENTS COPYRIGHT (C) 2003-2016 VOX DAY. ALL RIGHTS RESERVED. REPRODUCTION WITHOUT WRITTEN PERMISSION IS EXPRESSLY PROHIBITED.

Wednesday, November 30, 2016

Wat is die Alt Regs: 16 Punte

1. Die Alt Regs is polities “regs” in beide die Amerikaanse en Europese sin van die begrip. Sosialiste is nie Alt Regs nie. Kommuniste, Marxiste, Marxistiese ekonome, kulturele Marxiste, en neokonserwatiewes is nie Alt Regs nie.

2. Die Alt Regs is 'n ALTERNATIEF vir die hoofstroom konserwatiewe beweging in die VSA wat nominaal verwoord word deur Russel Kirk se [10 Konserwatiewe Beginsels], maar in werklikheid afgewentel het na progressivisme. Dit is ook 'n alternatief vir libertarianisme.

3. Die Alt Regs is nie 'n defensiewe houding nie en verwerp die konsep van edele en beginselvaste nederlae. Dit is 'n vooruitdenkende filosofie gefokus op offensief, in elke sin van die woord. Die Alt Regs glo in oorwinning deur volharding en deur in harmonie te verkeer met die wetenskap, realiteit, kulturele tradisie, en die lesse van die geskiedenis.

4. Die Alt Regs glo die Westerse beskawing is die toppunt van menslike prestasie en ondersteun die drie pilare van sy fondasie: Christendom, die Europese nasies, en die Grieks-Romeinse nalatenskap.

5. Die Alt Regs is openlik en uitgesproke nasionalisties. Dit ondersteun alle nasionalismes en die bestaansreg van nasies, homogeen en nie vervuil deur immigrasie of besetting nie.  

6. Die Alt Regs is anti-globalisties. Dit verwerp alle groepe wat streef na globalistiese ideale of doelwitte.

7. Die Alt Regs is anti-egalitaries. Dit verwerp die idee van gelykheid vir dieselfde rede waarom dit die idees van eenhorings, “leprechauns” of die tokkelossie verwerp. Dit neem waar dat daar nie so iets soos gelykheid bestaan in enige waarneembare vorm in die wetenskaplike-, regs-, materiele-, intellektuele-, seksuele of geestelike sin nie.

8. Die Alt Regs aanvaar die huidige gevolgtrekkings van die wetenskaplike metodiek (in Engels “scientody”), maar verstaan dat a) hierdie gevolgtrekkings onderworpe is aan toekomstige verwysing, b) dat die praktyk van wetenskap (in Engels “scientistry”) vatbaar is vir korrupsie, en c) dat die sogenaamde wetenskaplike konsensus nie gebaseer is op die wetenskaplike metodiek nie, maar op demokrasie, en daarom intrinsiek onwetenskaplik is.

9. Die Alt Regs glo identiteit > kultuur > politiek.

10. Die Alt Regs is gekant teen die regering of dominasie van een inheemse etniese groep deur 'n ander, veral in die soewereine tuislande van die onderdruktes. Die Alt Regs is gekant teen enige nie-inheemse etniese groep wat buitensporige invloed in die samelewing bekom deur nepotisme, stamgebondenheid, of enige ander metode.

11. Die Alt Regs verstaan dat diversiteit + nabyheid = oorlog.

12. Die Alt Regs gee nie om wat jy daarvan dink nie.

13. Die Alt Regs verwerp internasionale vrye handel en die vrye beweging van mense wat deur vrye handel vereis word. Die voordele van intra-nasionale vrye handel tussen lande is nie bewyse van die voordele van internasionale vrye handel nie.

14. Die Alt Regs glo dat ons die voortbestaan van witmense en 'n toekoms vir wit kinders moet verseker.

15. Die Alt Regs glo nie in die inherente oppergesag van enige ras, nasie, volk of subspesie nie. Elke ras, nasie, volk en menslike subspesie het sy eie unieke sterk- en swakpunte en beskik oor die soewereine reg om sonder inmenging van buite te verkeer in die kultuur wat dit verkies.

16. Die Alt Regs is 'n filosofie wat waarde heg aan vrede tussen die verskeie nasies van die wereld en staan geweld om een nasie se waardestelsel op 'n ander nasie af te dwing teen, sowel as pogings om individuele nasies uit te wis deur oorlog, volksmoord, immigrasie of genetiese assimilasie.

Labels:

18 Comments:

Anonymous Boertjie November 30, 2016 7:35 AM  

Pielie, nie te kak nie.

Anonymous RabidRatel November 30, 2016 7:38 AM  

Goeie werk.

This part is missing:-
In the interest of developing a core Alt Right philosophy upon which others can build.

In die belang van die ontwikkeling van 'n kern Alt-Regse filosofie waarop andere kan bou.

I hope this part is ok.

Blogger Michael O'Duibhir November 30, 2016 7:41 AM  

17. Und nominieren keine israelischen Bürger auf den Titel des Secretary of the Treasury.

Blogger JP November 30, 2016 7:51 AM  

Pielie, nie te kak nie.

Dankie oom!

Anonymous Gedrin November 30, 2016 8:00 AM  

This is 'murica Jack. I a'int pressin' 1 for english

Blogger #6277 Hammer November 30, 2016 8:01 AM  

Nou wie sou kon dink ek gaan Afrikaans lees op Vox Popoli! Wel gedaan.
What would be real funny is getting Vox to read it out loud on a Brainstorm.

Blogger JP November 30, 2016 8:26 AM  

Nou wie sou kon dink ek gaan Afrikaans lees op Vox Popoli! Wel gedaan.

Daar's meer van ons as wat jy dink.

I've been reading this blog for almost 10 years.

Blogger #6277 Hammer November 30, 2016 8:38 AM  

@JP "Daar's meer van ons as wat jy dink."

Yep, off the top of my head I know about you and Ratel. I know FalPhil speaks some Afrikaans too (though he's American).

Anonymous Mike November 30, 2016 8:51 AM  

I just noticed that there is no link to an Italian translation on the side bar. What's up with that?

Anonymous Utah4Trump November 30, 2016 9:30 AM  

Ek is baie bly om Afrikaans hier te sien. Ek woon in Amerika nou maar my ouma was 'n Wes Transvaal boeremeisie :-)

Blogger Cecil Henry November 30, 2016 9:36 AM  


Afrika den Afrikanern. Asien den Asiaten. Moslemische Länder den Moslems.Die Türkei den Türken.
Weisse Länder für j e d e r m a n n ! Ist White Genocide

Blogger #6277 Hammer November 30, 2016 9:44 AM  

Utah4Trump "...maar my ouma was 'n Wes Transvaal boeremeisie :-"
Het sy jou ooit vertel van die Leeu van die Wes Transvaal?

Blogger Student in Blue November 30, 2016 9:46 AM  

A Møøse once bit my sister... No realli!

Anonymous RabidRatel November 30, 2016 12:01 PM  

Cecil Henry wrote:Afrika den Afrikanern.

You misspelled Boere

Blogger AJ November 30, 2016 2:36 PM  

Goeie werk JP!

Blogger Critical G November 30, 2016 6:41 PM  

Wel gedoen! Van 'n Suid-Afrikaner in Melbourne, Australië.

Anonymous Utah4Trump November 30, 2016 11:15 PM  

Nee, sy het my vertel van ons ouers in dire Groot Trek. Ons ouers was in die Andries Potgieter gesin.

Haar pa was net 'n seun in die Tweede Vryheidsoorlog maar hy was 'n voorryer met die Vrystzat burghers.

Ek hou van General De la Rey. Hy was 'n groot man. Bok van Blerk's liedjie is een van my gunstelinge.

Jammer vir foute. Afrikaans is my tweede taal en ek het nie baie geleenthede te oefen en verbeter.

Anonymous Danneskjold December 01, 2016 2:01 AM  

Hierdie is my eerste comment, en al is ek 'n rooinek my vrou is 'n boer.

Post a Comment

Rules of the blog
Please do not comment as "Anonymous". Comments by "Anonymous" will be spammed.

<< Home

Newer Posts Older Posts